Karoo Boer Ontwerpe is gestig vir Afrikaners deur Afrikaners. Ons passie is om ons kultuur, ons erfenis te onthou en te gedenk deur dit aan te trek, dit daagliks te gebruik en dit rond te dra. Ons is TROTS Afrikaans!